Ons Pakkette

Pakkette word volgens die volgende riglyne saamgestel:

  • Blomme – vanaf R1200 [10 gaste]
  • Dekor – vanaf R750 [10 gaste]
  • Ontwerp (uitnodigings, “save-the-date”, programme en meer) – vanaf R280
  • Blomme & ontwerp – vanaf R1350 [10 gaste]
  • Blomme & dekor – vanaf R1650 [10 gaste]
  • Blomme, dekor & ontwerp – vanaf R1750 [gaste]

*Tariewe vir spesiaal saamgestelde pakkette (“custom made”) of funksies met 50 of meer gaste word op aanvraag kwoteer.

Vinnige Skakels

Volg Ons op Sosiale Media

  

Copyright © Heuning & Jasmyn. Alle Regte Voorbehou